top of page

Meer oor
Storiewa

Wie en wat is Storiewa? 

’n Produksiehuis vir mense wat nie sonder die idee van kuns kan voortbestaan nie, en die aantrekkingskrag van  drome voel.
 

Dit is ’n ruimte vir verwondering, vir tweedekanse, vir stories vertel wat ons herhinder dat dit nooit te laat is om te speel nie.
 

Ons hoop dat ons werk iets kleins en helders in elke kyker laat flikker, en hulle aanmoedig om aan te hou reis, selfs wanneer die pad onseker voel!

In die kollig:
B&B REAL Video.jpg
Bespreek vandag nog..

Storiewa is altyd gereed om te reis, nuwe plekke te ontdek, kosbare mense te ontmoet en ons stories met almal wat wil hoor te deel.​

As jy wil hê ons moet by jou dorp, skool, kerk, outehuis of teater kom optree kontak ons gerus.

bottom of page